AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Northwood School learners excell in soccer

  • Golf results from Clifton School

  • Hoërskool Eldoraigne karateka verteenwoordig SA op die Internasionale verhoog

  • Female entrepreneur inform Durban North College learners about leadership

  • Clifton School Prep boys completed the graded music examinations


Courtrai Primary School

Home›Regional News›Western Cape›Boland›Category: "Courtrai Primary School"
  • BolandCourtrai Primary SchoolWestern Cape

    Laerskool Courtrai se Steratlete mik na SA’s

    By Andreneza Damonse
    16th March 2026
    Laerskool Courtrai is baie trots om te kan sê dat Laerskool Courtrai vanjaar ses atlete het wat van 19–21 Maart by Groenpunt aan die ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai O.13A netbalspan skitter by Langenhoven-toernooi

    By Andreneza Damonse
    13th March 2026
    Die o.13A netbalspan het aan die Langenhoven Netbaltoernooi deelgeneem. Hulle is blootgestel aan uitstekende kompetisie en stap nie net met die plaat weg nie, maar ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Courtrai Primary School learners participated at the SA Cup National XCO Series

    By Andreneza Damonse
    5th March 2026
    Here are the results for this past weekends SA Cup National XCO Series which took place on 28 Feb. Well done to Courtrai  Primary ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai leerders neem deel aan skaakproewe

    By Elandri Bester
    23rd February 2026
    Laerskool Courtrai se skaakleerders het verlede Saterdag, 14 Februarie, aan die eerste rondte van die Kaapse Wynland skaakproewe in Ceres deelgeneem.Laerskool Courtrai het drie ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai se tennis spelers neem deel aan toernooi

    By Elandri Bester
    16th February 2026
    Die 0/9 seuns en dogters van Laerskool Courtrai het deelgeneem aan die Laerskool Stellenbosch 0/9 tennistoernooi.  Die spelers het dit baie geniet.  Die dogters ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai is baie trots op hul musiekleerlinge

    By Karien Frans
    8th January 2026
    Laerskool Courtrai is baie trots op hierdie musiekleerlinge van Mev. Iloreez Goosen wat die afgelope jaar hul Unisa klavier- en teorie eksamens afgelê het ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai onder 13 A het ‘n uitstekende tennis jaar agter die rug

    By Andreneza Damonse
    17th November 2025
    Laerskool Courtrai se o.13A dogters tennisspan het ‘n uitstekende jaar agter die rug. Hulle sluit die jaar af as Rising Stars Nasionale Kampioene. Meer ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai gimnaste presteer aan die SA Kampioenskappe

    By Karien Frans
    12th November 2025
    Mia de Bruyn (graad 6)  en Lily Victor (graad 7) van Laerskool Courtrai het aan die SA Gimnastiekkampioenskappe  deelgeneem en uitstekend presteer. Lily het ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Interhuisatletiek prestasie vir Laerskool Courtrai leerders

    By Karien Frans
    12th November 2025
    Na afloop van Laerskool Courtrai se interhuisatletiek is die volgende atlete as bekerwenners aangewys: Ellené Markram (graad 4) Veld – beste individuele prestasie Alisa ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Gerrie Berner Tennistoernooi uitslae vir Laerskool Courtrai

    By Karien Frans
    11th November 2025
    Laerskool Courtrai het uitstekend gevaar tydens die afgelope Gerrie Berner Tennistoernooi.  Die toernooi word jaarliks aangebied deur LS Gimnasium, en vanjaar het 16 seunsspanne ...
    Read More
  • Bethlehem Voortrekker HoërskoolBolandCourtrai Primary SchoolCurro DurbanvilleFree StateHelderbergHoërskool DurbanvilleHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool OuteniquaHoërskool StellenbergHoërskool StellenboschLa Rochelle Girls' HighLaerskool DurbanvilleLaerskool Gene LouwNorthern and Eastern Free StateNorthern SuburbsPaarl Boys' HighPaarl Girls' HighRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    A Talent Factory Transforming South African Athletics Learners on Track to Greatness

    By Karien Frans
    27th October 2025
    What happens when you bring together 1,400 of the country’s most promising young athletes, several national champions, multiple African title holders, and record-breaking jumpers? ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai onder 13 dogters is gekroon as die Rising Stars tenniskampioene

    By Andreneza Damonse
    13th October 2025
    Baie geluk aan die o.13 dogters wat gekroon is as Wes-Kaap Rising Stars tenniskampioene. Hulle het uitstekend gevaar deur al 12 wedstryde waarin hulle ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai skaakspanne vaar puik

    By Andreneza Damonse
    30th September 2025
    Die o.11 en o.13 skaakspanne van Laerskool Courtrai het uitstekend gevaar die seisoen.  Die o.11 span eindig 2de by  Wynland topskole, en 9de by ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    LS Courtrai skaakspeler gaan aan die Statebond Skaakkampioenskappe deelneem

    By Andreneza Damonse
    30th September 2025
    Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat Sophia Hagen gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Statebond Skaakkampioenskappe wat plaasvind vanaf 7 tot 16 November 2025 in ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai leerder presteer in waterpolo

    By Andreneza Damonse
    30th September 2025
    Jana Durrans leerder van Laerskool  Courtrai  is opgeneem in die o.13A Boland waterpolospan wat gedurende Desember aan die Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem.
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai leerder neem aan die SA Endro Nasionale Kampioenskappe deel

    By Andreneza Damonse
    29th September 2025
    Lohann Spies leerder van Laerskool Courtrai het aan verskeie kompetisies deelgeneem en die volgende uitslae behaal: IMPI Hard Enduro (3 dag byeenkoms in die ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai leerder is opgeneem in die Boland landloopspan

    By Andreneza Damonse
    29th September 2025
    Lisa Swanepoel leerder van Laerskool Courtrai is opgeneem in die Boland landloopspan.  
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai leerders neem deel aan die Binnenshuis Kampioenskappe

    By Andreneza Damonse
    29th September 2025
    Lucas Troskie, Liam Basson en Karla Stadler leerders van Laerskool Courtrai  het aan die nasionale binnenshuise kampioenskappe deelgeneem.  Lucas se span het die goue ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai gimnaste vaar uitstekend by die Wes-Kaap Kampioenskappe

    By Andreneza Damonse
    29th September 2025
    Die volgende gimnaste van Laerskool Courtrai  het uitstekende uitslae behaal by die Wes-Kaap Kampioenskappe: Lily Victor 1 – goud, 1 – brons, Algeheel 2de ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai spog met gholfspeler

    By Andreneza Damonse
    29th September 2025
    EJ Stafford leerder van Laerskool Courtrai  het die WP Junior Gholfkampioenskappe (o.13) by Westlake gewen.
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai tennis dogtersspan neem deel aan die Sun City toernooi

    By Andreneza Damonse
    29th September 2025
    Die tennis dogtersspan van Laerskool Courtrai het aan die Sun City toernooi deelgeneem waar hulle n derde plek behaal het.  Ellene Markram Keira Thirion ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai atleet verteenwoordig SA by ‘n byeenkoms in Eswanti

    By Andreneza Damonse
    29th September 2025
    Mia Janse van Noordwyk leerder van Laerskool Courtrai  het SA verteenwoordig by ’n byeenkoms in Eswatini. Sy het uitstekend presteer  en die volgende medaljes ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai sportspanne presteer in Hartenbos

    By Charl Paulse
    5th September 2025
    Laerskool Courtrai het aan die Hartenbos sportnaweek deelgeneem en uitstekend presteer. Die volgende spelers is beloon met trofee in prestige spanne: Mia Janse van ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai atleet is opgeneem in die o.9 Boland Landloopspan

    By Karien Frans
    4th September 2025
    Lisa Swanepoel van Laerskool Courtrai is opgeneem in die o.9 Boland Landloopspan wat aan die Wes-Kaap Kampioenskappe deelgeneem het.
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai atleet presteer uitstekend in Eswatini

    By Charl Paulse
    4th September 2025
    Mia Janse van Noordwyk van Laerskool Courtrai het SA verteenwoordig by ’n byeenkoms in Eswatini. Sy het uitstekend presteer  en die volgende medaljes verower: ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai o.11A en o.13A skaakspanne kwalifiseer vir die Wes-Kaap Kampioenskappe

    By Charl Paulse
    4th September 2025
    Laerskool Courtrai se o.11A en o.13A spanne het aan die Boland Topskole deelgeneem, beide het 2de geeindig en neem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe deel. ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolWestern Cape

    Laerskool Courtrai gimnaste presteer by die Wes-Kaap Kampioenskappe

    By Charl Paulse
    4th September 2025
    Die volgende gimnaste van Laerskool Courtrai het uitstekend gevaar by die afgelope Wes-Kaap Kampioenskappe: Lily Victor:  1 goud, 1  brons, Algeheel silwer Tinus Mohr:  2  goud, ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai leerder opgeneem in die o.13A Boland Waterpolospan

    By Charl Paulse
    4th September 2025
    Jana Durrans van Laerskool Courtrai is opgeneem in die o.13A Boland waterpolospan wat gedurende Desember aan die Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem.
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai tennisspelers behaal uitstekende uitslae

    By Charl Paulse
    3rd September 2025
    Ellene Markram en lara Schwabe van Laerskool Courtrai het uitstekende uitslae behaal by die afgelope TSA byeenkomste. Ellene het die o.10 asfdeling gewen, terwyl ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai skaakspeler presteer uitstekend by die Wes-Kaap Vroue Kampioenskappe

    By Charl Paulse
    3rd September 2025
    Madison Lambrechts van Laerskool Courtrai het deelgeneem aan die Wes-Kaap Vroue Kampioenskappe. Sy word gekroon as die top speler vir o.12 dogters en sy ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai o.13A hokkiespan gekroon as wenner in Hartenbos

    By Charl Paulse
    2nd September 2025
    Laerskool Courtrai se o.13a hokkiespan het deelgeneem aan n toeernooi by Hartenbos en is as die wenner gekroon. Baie geluk met hierdie puik prestasie.
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Skaak prestasie vir Laerskool Courtrai

    By Charl Paulse
    28th August 2025
    Laerskool Courtrai is ongelooflik trots op die o.11 en o.13 skaakspanne. Beide spanne eindig 2de by die Boland Topskole byeenkoms en kwalifiseer om in ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Courtrai Primary School visited Artscape

    By Andreneza Damonse
    22nd August 2025
    The grade 1 and 2 from  Courtrai Primary English classes went to Artscape to watch the Kipper show.  
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    LS Courtrai leerder neem deel aan die landswye Con Spirito Nasionale Eisteddfod

    By Andreneza Damonse
    5th August 2025
    Sophia Hagen (Gr. 7)leerder van Laerskool Courtrai is onlangs aangewys as die Beste Kandidaat in al 4 haar items in die Kreatiewe Skryfwerk afdeling ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Leerders van Laerskool Courtrai is opgeneem in die Wynlandspan

    By Andreneza Damonse
    15th July 2025
    Sophia Hagen en Madison Lambrechts leerders van Laerskool  Courtrai is opgeneem in die Wynlandspan wat aan die Cape Rural week in George gaan deelneem. ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai het 3 leerders in die Boland Foxes Binneshuise hokkiespanne

    By Karien Frans
    19th June 2025
    Laerskool Courtrai is baie trots op die 3 leerders wat opgeneem is in die Boland Foxes Binneshuise hokkiespanne wat gedurende die vakansie aan die ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai leerders het die het Wynlandspan verteenwoordig by die Nasionale Tenniskampioenskappe

    By Karien Frans
    6th June 2025
    Laerskool Courtrai leerders Mienke Troskie,Münke Blom en Melandi van Eeden het Die Wynlandspan verteenwoordig by die Nasionale Tenniskampioenskappe.  Mienke en Münke is opgeneem in ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai se atlete het uitstekend gevaar by die SA Kampioenskappe

    By Karien Frans
    6th June 2025
    Laerskool Courtrai se atlete het uitstekend gevaar by die SA Kampioenskappe, Mia Janse Van Noordwyk wen 4 goue medaljes, met 4 SA rekords.75m hekkies, ...
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai redenaar skitter aan die Wes-Kaap redenaarskompetisie

    By Karien Frans
    6th June 2025
    Laerskool Courtrai leerder Amelia Woest het deelgeneem aan die Wes-Kaap ATKV redenaarskompetisie en het onder die top 10 geëindig.
    Read More
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai vier Boekedag

    By Karien Frans
    5th June 2025
    Laerskool Courtrai het weereens die immer gewilde Boekedag gevier met die tema Inside out. Die leerders kon vir `n klein fooitjie soos hul gunsteling ...
    Read More
1 2 3 4

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us