Tag: Tennis
-
Laerskool Rustenburg se twee eerstespanne maak skoonskip in Bojanala
Die PARIBAS-TOERNOOI. Laerskool Rustenburg se twee eerstespanne maak skoonskip in Bojanala. Larriestennis se seuns en meisies eerstespanne het die afgelope twee weke skoonskip gemaak teen die ... -
Laerskool Rustenburg o.11 gemengde dubbels tennisspan vaar uitstekend in Klerksdorp
Laerskool Rustenburg se o.11 gemengde dubbels tennisspan het uitstekend gevaar in Klerksdorp tydens die NW Finale wat op Maandag 20 Junie plaasgevind het. Hulle was onoorwonne ... -
Hoërskool Menlopark tennisspan spring valbyl vry en lewer puik spel
Hoërskool Menlopark spring valbyl vry en lewer puik spel. Amanda Coetzer het diep spore in die internasionale tennisarena ge-trap, maar plaaslik was sy as die Buksie ... -
Laerskool Rustenburg tennis uitslae
Tiana van Niekerk en Lohan Reynecke het pragtig presteer by Tennis SA se Limpopo o.14 Pro Kennex tennistoernooi in Polokwane gedurende die naweek van 28 Mei ... -
Potchefstroom Gimnasium se eie tennisster
Potchefstroom Gimnasium se eie tennisster. Mari-Louise van Zyl het Suid-Afrika in Zimbabwe by die kwalifiserende rondte vir die Afrika-kampioenskappe verteenwoordig. Sy kwalifiseer nadat dit een van ... -
C & N Primêre Meisieskool Oranje tennis A-span lewer skitter spel
“Dit was ‘n groot voorreg vir C & N Primêre Meisieskool Oranje om vanjaar die 19de Tau Pele Amanda Coetzer Tennistoernooi aan te bied. Dié toernooi ... -
Kearsney College tennis star
Kearsney College’s Grade 8 pupil, John Bothma, has been selected for the South African U14 tennis team. This team will play at the African Junior Championships in ... -
LS Menlopark leerder verteenwoordig Gauteng-Noord tydens Tennis kampioenskap
Yasmin Lombard het Gauteng-Noord verteenwoordig tydens ‘n Interpro kampioenskap teen Noordwes. -
Point High learners play tennis in George
During the weekend of the 13th to the 15th of May we, Jaen Schoeman, Danja Swart and Johannes Pretorius played tennis in Goerge. The Eden mini ... -
LS Hendrik Louw tennisspelers blink uit by Wilson toernooi
Laerskool Hendrik Louw se tennisspelers het uitgeblink tydens die Wilson tennistoernooi. Hulle presteer soos volg. Linja Erasmus, Graad 2 (0.8) wen die 0.10B afdeling Haar sussie ... -
Outeniqua leerders het die afgelope naweek die EDEN Mini Tennistoernooie oorheers
Drikus De Jager wen die mans enkels afdeling. Hy gaan voort om die dubbels te wen saam met sy spanmaat, hulle speel teen Willem Breytenbach en ... -
Curro Durbanville Tennis Player Wins Cape Town Mini Tournament
Emma Pheiffer, a Grade 10 learner from Curro Durbanville High School, achieved stellar results in her recent tennis match. Emma played in the Cape Town Mini ... -
Hoërskool Outeniqua tennisspelers oorheers Eden Mini Toernooie
Hoërskool Outeniqua leerders het die afgelope naweek die EDEN Mini Tennistoernooie oorheers. Drikus De Jager wen die mans enkels afdeling. Hy gaan voort om die dubbels ... -
Curro Kathu tennis prestasies
Lesedi Muller en Markus van Deventer het die naweek die Noord-Kaap verteenwoordig teen die Noord-Wes provinsie. Die spelers het puik gespeel en Noord-Kaap was die wenners! ... -
Curro Durbanville se eie o.12 SA Tennis kampioen
Curro Durbanville se eie o.12 SA Tennis kampioen. Milan Swanepoel het deelgeneem aan die Onder 12 Growth Point Junior Nasionale Tennis Kampioenskappe. Sy het die kampioenskappe ... -
Bethlehem Voortrekker Hoërskool tennisspan bedank teëstanders
Bethlehem Voortrekker Hoërskool sê baie geluk aan Oranje Meisies wat ons net-net met ‘n skrale een punt geklop het. Welgedaan meisies. Julle sportmangees, uithouvermoë en uitmuntende ... -
Curro Klerksdorp Primary School NW Tennis achievers
Curro Klerksdorp are excited to say that the following learners have made the North West tennis team who will be playing in a tournament in Kimberly ... -
Laerskool Rustenburg o.13 tennisspanne presteer
Larries se o.13 seuns- en meisiestennisspanne het die afgelope naweek 13 en 14 Mei aan Laerskool Mooirivier se Tokkies Prestige Tennistoernooi vir o.13 spanne deelgeneem waar ... -
Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste tennisspan is gedugte teëstanders
Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste tennisspan is die nie-amptelike Suid-Afrikaanse kampioen vir meisiestennisspanne in 2022. Dít nadat hy Saterdag die Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch ... -
Laerskool Truida Kestell tennisspelers wen geesbeker
Ons tennis-Truidjies stap weg met die geesbeker na afloop van die Inter Africa nasionale tennistoernooi aangebied deur Limodo en Laerskool Truida Kestell. -
Hoër Meisieskool Oranje tennisspelers gereed vir toernooi
Agt van die land se voorste tennisskole trek vandeesweek in Bloemfontein saam om mee te ding om die nie-amptelike titel as Suid-Afrika se voorste meisieskolespan. Die ... -
Bethlehem Voortrekker tennis prestasie
Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder Luné Amaro het die naweek van 29 April 2022 deelgeneem aan die Gauteng East Grand Prix Tennistoernooi en eindig 8ste (o.16) uit ... -
Kearsney Tennistoernooi 2de agtereenvolgende wen vir Paul Roos Gimnasium
Paul Roos Gimnasium se eerste tennisspan het hul onoorwonne status by die afgelope naweek se Kearsney Tennistoernooi behou en het die toernooi vir die tweede jaar ... -
Laerskool Rustenburg se o.11 gemengde dubbels tennisspan maak skoonskip
Laerskool Rustenburg se o.11 gemengde dubbels tennisspan het sy onder-13 eweknieë dit nagedoen en skoonskip gemaak by vandag, Maandag die 25ste April, se Bojanala dubbels tennisliga ... -
Laerskool Rustenburg tennisspelers help NW presteer
Laerskool Rustenburg help NW presteer! Ons is baie trots op twee Larries tennisspelers wat instrumenteel was in die o.10 NW-span se oorwinning van 69-15 oor die ... -
Laerskool Rustenburg tennis wen oortuigend in Harties
Laerskool Rustenburg wen oortuigend in Harties. Rustenburg Laerskool se o.13 gemengde dubbels tennisspan het vandag (Vrydag 22 April) oortuigend teen die ander skole in die Bojanalastreek ... -
Hoërskool DF Malan 2de in die Joe Everleigh-tennistoernooi
Die naweek het Hoërskool DF Malan ‘n algehele tweede plek in die Joe Everleigh-tennistoernooi behaal. Ons waardeer al die harde werk die afgelope naweek deur dié ... -
Hugenote Laerskool Tennis uitblinkers
Hugenote Laerskool Tennis uitblinkers: Boland tennis Die volgende leerders is in die Boland Tennisspan opgeneem: Reuben Lerm, Nicola Lochner en Martin de Bruyn. Baie geluk! Wilson ... -
Hoërskool Hoopstad leerder haal die o.13 SA-skole Tennisspan
Baie geluk aan Cara le Grange wat tydens die vakansie gekies is vir die o.13 SA-skole Tennisspan. Hoërskool Hoopstad is baie trots op jou! -
Tennis by Hoërskool Jim Fouché slaan raak
Tennis by Hoërskool Jim Fouché slaan raak: Luise Janse van Rensburg, ‘n leerder van Hoërskool Jim Fouché, was deel van die Vrystaat o/19 span wat deelgeneem ... -
Hoërskool DF Malan se toptennisleerders op pad na Joe Everleigh toernooi
Hoërskool DF Malan is vanjaar na die Joe Everleigh-tennistoernooi genooi. Die toernooi vind by die Kenridge-tennisbane, 8-10 April 2022, plaas. DF Malan se toptennisleerders wat aan ... -
Laerskool Overberg tennis uitblinkers
Laerskool Overberg tennis uitblinkers: Bernard Human(links) het aan die Rainbow Kids Autumn – tennistoernooi vir seuns o.10 (Bernard is o.9) deelgeneem en ‘n tweede plek verower. ... -
Bethlehem Voortrekker Tennis uitblinkers
Bethlehem Voortrekker Tennis uitblinkers. Anke Heyns verteenwoordig die Vrystaan Meisies o.18 tennisspan die 18de tot die 22ste in Petoria. Sy wen al haar enkels en verloor ... -
Hoër Meisieskool Oranje tennisspeler haal nr 1 posisie in SA
Die Hoër Meisieskool Oranje het vir die tweede agtereenvolgende jaar ’n nr. 1-tennisspeler in Suid-Afrika. Liné Greyling, 17-jarige matriekleerder, het Maandag (04/04) in Bloemfontein op die ... -
Laerskool Courtrai leerder presteer by die Nasionale Tenniskampioenskappe
Quinn Smith van Laerskool Courtrai (graad 6, 12 jaar) het vanaf 18 Maart deelgeneem aan die Nasionale Tenniskampioenskappe in Bloemfontein. Sy span het n bronsmedalje verower. -
Curro Durbanville tennis players did exceptionally well
Curro Durbanville did exceptionally well in the WP league: Girls 2nd team, won 3 and lost 1 match. Boys 2nd team, won all 3 matches. Girls ... -
Hermanus High School tennis results
Jean Joubert took part in the TSA Nelson Mandela Bay Mini in Port Elizabeth at the beginning of March.Jean came 1st in the Boys u.14 Platinum ... -
Hermanus High School’s “grand opening” of newly refurbished tennis courts
On Friday, 11 March Hermanus High School had the “grand opening” of our newly refurbished tennis courts! To celebrate this long awaited day, a tennis tournament ... -
Hoërskool Grens tennisspeler in Oos-Kaap span opgeneem
Baie geluk aan Hoërskool Grens se talentvolle tennisspeler Adrio Fourie. Adrio is in die Oos-Kaap tennisspan opgeneem en het vanaf 18 tot 22 Maart 2022 aan ...