Hoër Landbouskool Oakdale leerders word in die WP-Jeugskouspan ingesluit
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoër Landbouskool Oakdale seuns wat ook in die WP-Jeugskouspan ingesluit is. Hulle is gekies op grond van die punte van verlede jaar se skoue wat na Nasionaal plaasgevind het.
Suiwelbees Snr: Lukas Arpin, Markus Heroldt en Dawid Botha
Vleisskaap Snr: Sebastian Truter
Wolskaap Snr: Malique McGregor, Albert Lourens en Marnus de Jager
Boerbok Snr: Jonathan du Toit

















