Laerskool Wonderboom leerder presteer aan NWT Olimpiade
ADVERTISEMENT
Isabelle Herbst in graad 4, het die 25ste Julie aan die NWT Olimpiade op Distrik-vlak deelgeneem. Sy het 2de gekom en deurgedring na die Provinsiale Olimpiade wat later in Augustus sal plaasvind. WOW Isabelle!Wat ‘n prestasie! Laerskool Wonderboom is BAIE trots op jou!










