Laerskool Worcester-Oos redaksielede word geslyp
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester-Oos redaksielede is bemagtig om as ware joernaliste te kan optree. Tannie Elana Van der Watt het tegnologie en ‘n gevallestudie van Dua Lipa ingespan om op ‘n uiters interessante en interaktiewe manier ons redaksielede te slyp. Ons is innig dankbaar vir hierdie nuwe joernalistieke vaardighede en die voorreg om by ‘n meester te kon leer. Baie dankie tannie Elana. Ons redaksielede is bemagtig!
![]()










