Laerskool Kenmare Akademiese Top 12-toer na die Kaap
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die leerders van Laerskool Kenmare wat op die Akademiese Top 12-toer na die Kaap gaan! Hulle het vir drie kwartale hard gewerk en hierdie prestasie verdien. Ons is baie trots op julle!
Top 12-leerders (Alfabeties):
• Dawid Barnard
• Laroché de Villiers
• Leané du Bruyn
• Joden Koekemoer
• Annika Kotze
• Iné Krynaauw
• Liahné Lindeque
• Zeandri Mulder
• Franco Opperman
• Leja Papenfus
• Milan Shaw
• Lisa Steyn















