Laerskool Lynnwood
-
Laerskool Lynnwood leierrade vir 2026
Laerskool Lynnwood leierrade vir 2026. Dagbestuur: Lynnieraad: Diensraad Omgeeraad -
Laerskool Lynnwood staan bankvas agter die Proteas
Laerskool Lynnwood staan bankvas agter die Proteas! Vrydagoggend, 31 Oktober het Laerskool Lynnwood, vanuit die Ooste van Pretoria, hul ondersteuning gewys vir die Protea ... -
Laerskool Lynnwood o.12A netbalspan presteer by die Nasionale netbalkampioenskappe
Die o/12 A netbalspan van Laerskool Lynnwood het aan die Nasionale netbalkampioenskappe deelgeneem. Hulle eindig algeheel 9de in die land en ons is baie ... -
Laerskool Lynnwood atlete neem deel aan die Suid-Afrikaanse Landloop kampioenskappe
Vir die 2025 seisoen het nege van ons Lynnie-atlete gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse landloop kampioenskappe te Middelburg. Isabelle Barnard (o/8), Elizabeth de Beer ... -
Laerskool Lynnwood presteer by die Noord-Gauteng senior wetenskap ekspo
Laerskool Lynnwood se innoverende Graad 7 Wetenskaplikes presteer. Die saal by Maragon Mooikloof het Vrydag, 19 September en Saterdag, 20 September behoorlik geleef met ... -
Laerskool Lynnwood leerders presteer by die Junior Noord-Gauteng wetenskap ekspo
Die junior Noord-Gauteng wetenskap ekspo het op Vrydag, 29 Augustus by Cornwalle Hill College plaasgevind. Laerskool Lynnwood se wetenskaplikes met hul innoverende take het puik ... -
Laerskool Lynnwood gekroon as algehele Super 6 Akademiese kampioene
Twaalf van Laerskool Lynnwood leerders het op 1 Augustus 2025 aan die Super 6 Akademiese uitdaging te Hoërskool Menlopark deelgeneem. ‘n Hoogtepunt op die ... -
Laerskool Lynwood rugbymanne is verkies tot die 2025 Blou Bulle Cravenweek
Laerskool Lynwood is trots op die rugbymanne wat verkies is tot die 2025 Blou Bulle Cravenweek: o.13 o.12 -
Laerskool Lynnwood leerders is deur na die semifinale van die ATKV
Die volgende Laerskool Lynnwood leerders is deur na die semifinale van die ATKV wat gehou is by Hoërskool Menlo Park , 30 Mei. Graad ... -
Laerskool Lynnwood atlete presteer
’n Hartlike gelukwensing aan die 11 atlete van Laerskool Lynwood wat deurgedring het na die Gauteng Kampioenskappe, wat op 14 en 15 Maart 2025 ... -
Laerskool Lynwood seniorkoor kamp
Lynnies se Seniorkoor het van 14 tot 16 Februarie ‘n onvergeetlike kamp beleef, vol musiek en samehorigheid. Die kamp is afgesluit met ‘n spesiale ... -
Laerskool Lynnwood vier Wêreldhardopleesdag
Laerskool Lynnwood vier Wêreldhardopleesdag (5 Februarie 2025). Lynnies het kreatiewe brille ontwerp om hierdie belangrike dag te vier! Daar is tydens pouse en deur ... -
Laerskool Lynnwood se nuwe leiers vir 2025
Laerskool Lynnwood se nuwe leiers vir 2025. Baie geluk aan die nuwe hoofleiers en voorsitters vir 2025. Ons is trots op elkeen van julle. ... -
Laerskool Lynnwood se atlete presteer in die droë hitte van Witbank
Laerskool Lynnwood se atlete het Saterdag, 26 Oktober die stowwerige en droë hitte van Witbank aangedurf. Laerskool Taalfees se Top 20 byeenkoms was weereens ... -
Laerskool Lynnwood spog met ’n Kunste Akademie wat elf kunsvorme aanbied
Laerskool Lynnwood spog met ’n Kunste Akademie wat elf kunsvorme op Laerskool Lynnwood se skoolterrein aanbied. Een van hierdie vorme is Dans wat Moderne ... -
Laerskool Lynnwood Kaskar en Lynniefamiliedag was ‘n absolute hoogtepunt
Die Kaskar- en Lynniefamiliedag was verseker een van die lekkerste dae en ‘n absolute hoogtepunt in ons Lynnie-kalender; van vroegoggend se optog , die ... -
Laerskool Lynnwood redenaars dring deur na die ATKV Gauteng-Noord semifinale rondte
Laerskool Lynnwood is trots op agt van ons redenaars wat deurgedring het na die ATKV Gauteng-Noord semifinale rondte wat op 24 Mei plaasgevind het. ... -
Laerskool Lynnwood atlete beleef ‘n goeie atletiekseisoen
Laerskool Lynnwood atlete beleef ‘n goeie atletiekseisoen. Die Top 20 spanne het op 17 Februarie 2024 die reis na die Universiteit van Johannesburg afgelê ... -
Swem Laerskool Lynnwood swemmers swem
Laerskool Lynnwood het op Woensdag, 6 Maart, aan die Tshwane Interschools C-liga Gala deelgeneem. Laerskool Lynnwood eindig eerste van tien skole en Liané Pienaar ... -
Laerskool Lynnwood geniet hul Steve-Sokkies Dag
Laerskool Lynnwood is reeds welbekend vir hulle hoof, mnr. Steve Stolk en sy snaakse “funky socks”. Kleuters en laerskoolmaats ruk gedurig aan sy broekspype ... -
Laerskool Lynnwood lewer talle provinsiale spelers
Laerskool Lynnwood lewer talle provinsiale spelers. Rugby: Rugby: Reuben Russell en Reuben Wolfaardt is beide gekies vir die Blou Bulle o.12 XV-tal. Wilhelm Boer ... -
Laerskool Lynnwood Somersporte
Atletiek: Lynnies Atlete: Laerskool Lynnwood se atlete blink uit in die Vrystaat Provinsie. Lynnies Gauteng Atlete: Skaak: Laerskool Lynnwood se skaakleerders het Desember 2022 ... -
Laerskool Lynnwood kies nuwe leiers
Baie geluk aan die volgende Laerskool Lynnwood leerders vir hul verkiesing tot die verskillende leierrade. Dagbestuur: Lynnieraad: Diensraad: Omgeeraad:























