Die Hoërskool Menlopark leerders presteer uitsonderlik in die ATKV Afrikaans Olimpiade
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Menlopark leerders het weer uitsonderlik presteer uitsonderlik by die ATKV Afrikaans Olimpiade:
- 15 Menloparkers is nasionaal onder die top 100
- 9 Menloparkers is provinsiaal onder die top 20
Menlo behaal die volgende plekke nasionaal en provinsiaal:
- Lelize van der Walt: 1ste
- Viljee Smit: 2de
- Erik Senekal en Clara Serfontein: 3de
Baie geluk aan die Afrikaans Departement met die puik uitslae en dankie vir soveel meer!










