Langenhoven Gim – Matriekraad 2026
ADVERTISEMENT
Gimmies stel met trots ons nuwe Matriekraad vir 2026 bekend!
Hierdie groep jong leiers gaan in die komende jaar ’n belangrike rol speel om visie, energie en skoolgees in ons skoolgemeenskap uit te bou. Ons vertrou dat hulle hul gawes en talente sal gebruik om ’n verskil te maak vir die Gimmies van vandag én môre.
“Ware leierskap gaan nie oor titels of posisies nie – dit gaan oor om ’n voorbeeld te wees, ander te dien en lig te bring waar jy staan.”
Matriekraad 2026:
-
Ané Bester
-
Lené de Kock
-
Anke Matthee
-
Imke Mulder
-
Mari Pretorius
-
Evah Smith
-
Elmé Spies
-
Suanne Steyn
-
Mialese Westenraad
-
Shaun Boshoff
-
Rikus Cooper
-
William Deck
-
Tiaan van Rensburg
-
Matthew Jansen
-
Jean Joubert
-
Thomas Nel
-
Zander van der Westhuizen
Ons wens die nuwe Matriekraad alles van die beste toe vir die uitdagings en oorwinnings wat voorlê. Julle is die gesigte van leierskap en die stemme van Gimmies 2026!










