Langenhoven Gimnasium verower medaljes by ASWD Atletiek-byeenkoms
ADVERTISEMENT
Langenhoven Gimnasium het 34 atlete gehad wat gekwalifiseer het vir die ASWD byeenkoms. Tydens die byeenkoms het ons 22 medaljes verower:
- 6 Goud
- 9 Silwer
- 7 Brons
![]()