Langenhoven Gimnasium prysuitdeling 2023
ADVERTISEMENT
Langenhoven Gimnasium prysuitdeling 2023.
Mia van Deventer ontvang die Amanda vd Merwe-Wisseltrofee vir Beste prestasie in Ontwerp
Divan Janse van Rensburg ontvang die Piet Kleyn-wisseltrofee vir Beste prestasie in: Wiskunde Geletterdheid
Terblanche Storm ontvang die Farrell Ungerer-wisseltrofee vir die Beste prestasie in Siviele Tegnologie
Jeanie du Plessis ontvang die Surene Lombard-wisseltrofee vir Beste prestasie in Afrikaans Huistaal
Michaela Briedenhann ontvang die Buffelsdrift Game Lodge-wisseltrofee vir Beste prestasie in Toerisme
Hanro Basson Morné Nortier-wisseltrofee Beste prestasie in Elektriese Tegnologie
Altus Brewis Langenhoven Gimnasium-wisseltrofee Beste prestasie in Meganiese
Jarrod Saaiman ontvang die Swart gesin-wisseltrofee vir Beste prestasie in Inligtingstegnologie
Calvin Engelbrecht ontvang die Langenhoven Gimnasium-wisseltrofee vir Beste prestasie in Tegniese Wetenskappe
Marlisha Murray en Jeanie du Plessis ontvang die Langenhoven Gimnasium-wisseltrofee vir Beste prestasie in Lewensoriëntering
Amé Pretorius ontvang die Rouné Heyns-wisseltrofee vir Beste prestasie in Engels
Soleil van der Merwe ontvang die PNA-wisseltrofee vir Beste prestasie in Besigheidstudies
Soleil van der Merwe ontvang die Van der Merwe-wisseltrofee vir Beste prestasie in Rekeningkunde
Soleil van der Merwe Acker & Maloney-trofee Beste prestasie in vakkombinasie Rekeningkunde en Wiskunde
Ciska Nortier en Bernard Smit ontvang die J en H Computer Solutions-wisseltrofee Beste prestasie in Rekenaartoepassingstegnologie
Hanro Basson ontvang die Groep 2-wisseltrofee vir Beste prestasie in Beste prestasie in Wiskunde
Ciska Nortier ontvang die Mariëtte Immelman-wisseltrofee vir Beste prestasie in Engels Eerste Addisionele Taal
Jeanie du Plessis Groep 2-wisseltrofee Beste prestasie in Fisiese Wetenskappe Beste prestasie in Gasvryheidstudies
Jeanie du Plessis Jacques Jonck-wisseltrofee Beste prestasie in Lewenswetenskappe
Calvin Engelbrecht Langenhoven Gimnasium-wisseltrofee Beste prestasie in Tegniese Wiskunde
Langenhoven Gimnasium hoofleiers 2024
Koshuisleiers Songoud en Aristo










