Leerder van Hoërskool Bellville is verkies tot die Boland Dogters Gholfspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Rea de Kock leerder van Hoërskool Bellville wat verkies is tot die Boland Dogters Gholfspan. Sy gaan op 18-29 April aan die Driehoekige Toernooi in Robertson deelneem.










