Hoërskoool Pietersburg neem deel aan die vierde rondte Gholfliga
ADVERTISEMENT
Hoërskool Pietersburg het deelgeneem aan die vierde rondte van die liga in Tzaneen en uitstekend gevaar! Baie geluk aan ons drie spanne wat hul plek in die Limpopo Liga finaal op 28 Julie 2025 verseker het!
- PHS 1 (A-Divisie)
- PHS 2 (B-Divisie)
- PHS 3 (C-Divisie)
Spesiale gelukwensing aan Mea Swart, wat as gholfer van die week aangewys is! Welgedaan Pieties!













