Laerskool Middelburg
Die ware betekenis van paasfees leef in die leerders van Laerskool Middelburg
Juffrou Mechelle van Laerskool Middelburg het die afgelope paar dae met ons juniors gesels oor Paasfees. Sy het ‘n kort storie vertel van hoe ...Laerskool Middelburg leerders verwerf Mpumalanga hokkiekleure
Laerskool Middelburg is trots op die 19 Koedoekoppe wat hulle Mpumalanga hokkiekleure verwerf het. Julle harde werk en goeie spanwerk wys mooi. Baie geluk ...Laerskool Middelburg Prysuitdeling 2025
Wat ’n trotse oomblik vir Laerskool Middelburg skool! Hulle het tyd geneem om hulle leerders se harde werk, deursettingsvermoë en uitstaande prestasies tydens ons ...Laerskool Middelburg Leiers vir 2026
Baie geluk aan Laerskool Middelburg se Leiers vir 2026!Laerskool Middelburg kies leiers vir 2026
Baie geluk aan die volgedne leerders van Laerskool Middelburg wat as leiers vir 2026 gekies is. Ons wens hulle voorspoed en sterkte toe met ...Laerskool Middelburg seuns gholfspan is as SUPER 12 wenners gekroon
Laerskool Middelburg seuns gholfspan is SUPER 12 WENNERS! Seuns algehele wenners op Zero voorgee. Dogters algeheel 2de op Zero voorgee. Deandré Greyling Zero Handicap ...Laerskool Middelburg leerders presteer puik by die Artium
Laerskool Middelburg presteer by Artium en stap weg met die volgende plekke: Alana Odendaal: Diploma vir gedigte Goud vir gedramatiseerde poësie Diploma vir gedramatiseerde ...Laerskool Middelburg 2025 Hoofleiers
Die volgende Laerskool CR Swart Hoofleiers is gekies vir 2025, Baie geluk julle! Mag 2025 vir julle ‘n wonderlike jaar wees. Hoofleiers: Phillipa Mulder ...Laerskool Middelburg leerders word in provinsiale rugbyspanne ingesluit
Hierdie Laerskool Middelburg leerders het hulle harte uitgespeel en is gekies vir die volgende spanne: Die o.12 span gaan deelneem aan ‘n toernooi in ...Laerskool Middelburg leerder vaar uitstekend in kickboxing
Laerskool Middelburg leerder Chenique Swartz het deelgeneem aan SA’s in kickboxing gedurende April in Ellisras. Sy verower 3 goue medaljes en word ook aangekondig ...Laerskool Middelburg sport en kultuur prestasies
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Middelburg se sport en kultuur prestasies met trots. Redenaars Junior Koedoekoppe wat ...












