Laerskool Middelburg leerders presteer puik by die Artium
ADVERTISEMENT
Laerskool Middelburg presteer by Artium en stap weg met die volgende plekke:
Alana Odendaal:
- Diploma vir gedigte
- Goud vir gedramatiseerde poësie
- Diploma vir gedramatiseerde prosa
Anrich Peach:
- Ontvang Silwer vir gedigte
Rulandi Potgieter:
Ontvang Silwer vir gedramatiseerde prosa
Ricardo Peach:
- Ontvang ń diploma vir gedigte
Ricardo Peach en Adriaan Gouws ontvang ‘n Silwer in die monoloë afdeling















