Middelburg Hoërskool hokkie skitter
ADVERTISEMENT
Al Middelburg Hoërskool se A-spanne dring deur na die Mpumalanga-uitspele. 6 uit 7 spanne verower medaljes.
- o.14A Seuns 4de
- o.14A Dogters Brons
- o.15A Dogters Silwer
- o.16A Seuns Brons
- o.16A Dogters Goud
- 1stes Seuns Brons
- 1stes Dogters Silwer
Die volgende spanne dring deur na Noordvaal A:
- o.15A Dogters 6de
- o.16A Seuns 2de
- o.16A Dogters 10de
- 1stes Seuns 12de
- 1stes Dogters 5de
Die volgende spanne dring deur na Noordvaal B:
- o.14A Seuns 1ste
- o.14A Dogters 1ste
Middies het 27 dogters en 18 seuns provinsiale spelers. Middies spog ook met 3 provinsiale afrigters by die dogters, en 2 by die seuns










