Laerskool Seodin
Seodin Primary School Grade R Open Day
The Grade R open day at Seodin Primary school was a wonderful success All the Grade R learners of 2026 were invited to visit ...Seodin Primary School Grade R Animals speech day
Seodin Primary School Grade R children had a wonderful time talking about their favourite wild animals during our speech activity. Hulle was baie opgewonde ...Seodin Primary School announce the newly elected Student Council of 2026
Exciting News from Seodin Primary! Seodin Primary School are proud to announce the newly elected Student Council of 2026! / Leerlingraad van 2026..! Congratulations ...Seodin Primary School’s U13A soccer team crowned winners of a invitational tournament
Seodin Primary School’s U13A soccer team played in a invitational soccer tournament hosted by Kathu Primary School. The boys had a tough start to ...Seodin Primary School Celebrating Term 2 Excellence
Celebrating Excellence – Term 2, 2025 It’s an honour to unveil the Top 10 Learners for Term 2 of 2025! These outstanding individuals have ...Seodin Primary School rugby teams shine at the 7’s tournament
The past weekend the u/13 sevens and u/12 sevens rugby teams of Seodin Primary participated at Kathu Primary 7`s tournament. The boys enjoyed the ...Laerskool Seodin tennisspelers presteer by die TSA toernooi
Tydens die vakansie het van Laerskool Seodin se tennis leerders gaan deelneem aan ‘n TSA toernooi in Bloemfontein. 8 off our learners took part ...Laerskool Seodin Leerlingraad Sop-Projek 2025
Leerlingraad Sop-Projek 2025: ’n Boodskap van Hoop in ’n Fles! Ons is opgewonde om deel te wees van die Jar of Hope-projek – ’n ...Oupa en Ouma Dag by Laerskool Seodin
Oupa & Ouma Dag by Seodin! Ons het ons jaarlikse Oupa en Ouma Dag gevier en dit was ‘n dag vol liefde, lag en ...Laerskool Seodin netbalspanne as Van Druten Liga wenners vir 2025 gekroon
Laerskool Seodin is ongelooflik trots op ons spanne wat as Van Druten Liga wenners vir 2025 gekroon is! o/11A o/12B o/12A Julle harde werk, ...Laerskool Seodin tennisspelers presteer uitstekend
Laerskool Seodin-tennisspelers het met trots aan die 2025 LS Kathu Tennistoernooi deelgeneem en uitstekend presteer! Hier is ons uitslae in die ouderdomsgroepe waar ons ...Laerskool Seodin leerders ingesluit in die Griekwaland-Wes Laerskool rugbyspanne
Baie geluk aan ons ster-rugbyspelers! Seodin is ongelooflik trots om aan te kondig dat die volgende spelers gekies is vir die Griekwaland-Wes Laerskool rugbyspanne! ...Laerskool Seodin leerders gekies vir die Noord-Kaap hokkiespanne
Baie geluk aan die volgende Seodin-leerders wat vir die Noord-Kaap hokkiespanne gekies is – ’n ongelooflike prestasie waarvan ons baie trots is! O/13B: Winique ...Seodin Primary netball stars shine on the court
Congratulations to Minke and Kgotatso! We are incredibly proud to celebrate two of our very own Seodin netball stars! A big round of applause ...Laerskool Seodin vier Idioom Dag
Laerskool Seodin vier Idioom Dag! Die leerders het hul kreatiwiteit gewys deur aan te trek soos idiome van hul eie keuse — en die ...Mnr en Mej Laerskool Seodin
Veels geluk aan ons Meneer en Mejuffrou Seodin wenners! Senior Mr Seodin – MJ van Rooyen Senior Mej Seodin – Carli Venter Junior Mr ...Laerskool Seodin atlete gekies vir die Noord-Kaapspan
Baie geluk aan die atlete van Laerskool Seodin wat die Noord-Kaap span gehaal het! Hierdie leerders gaan die Noord-Kaap span verteenwoordig by SA’s. O/10: ...Laerskool Seodin uitblinkers
Laerskool Seodin uitblinkers: Dux Leerling 2024:Kayla Markram Hoofleiers 2025 Onderhoofseun 2025:GJ Nel Hoofseun 2025:Carlo Du Plessis Hoofdogter 2025:Winique Markram Onderhoofdogter 2025: Alendy CloeteLaerskool Seodin Top Presteerders
Hiermee Laerskool Seodin se Top presteerders. Gr 4 Top 10: 1.Elgre De Klerk – 97.17% 2.Katryn Olivier – 94.50% 3.Luhan Van Deventer – ...Seodin Primary learners have been selected for the Robyne Netball team
Congratulations to the following Seodin Primary learners who have been selected for the Robyne Netball team! This team will proudly represent the Northern Cape ...Laerskool Seodin bied jaarlikse Eisteddfod suksesvol aan
Laerskool Seodin het Maandag 8 April hul jaarlikse Eisteddfod aangebied. Dankie aan elke leerder en ook aan die ander leerders van verskeie skole wat ...Laerskool Seodin rugbyspelers word in die Griekwas-spanne ingesluit
Die naweek van 19 en 20 April 2024 het 10 van Laerskool Seodin se seuns aan Griekwas rugbyproewe deelgeneem. Die volgende seuns was verkies ...Laerskool Seodin is trots op hul redenaars se prestasies
Die leerders van Laerskool Seodin wat deelgeneem het aan die ATKV redenaars wat op Vrydag 26 April plaasgevind het is: Winique Markram Gr. 6 ...Laerskool Seodin tennisspelers het deelgeneem aan ‘n Kimberley Noord-Kaap TSA mini
Ons spelers het deelgeneem aan ‘n Kimberley Noord-Kaap TSA mini. Dit was n Baie lekker naweek vir die spelers en hulle het baie goed ...Laerskool Seodin leerders word ingesluit in Noord-Kaap Hokkiespanne
Dit is vir ons lekker om aan te kondig dat 4 van Laerskool Seodin se dogters in die Noord-Kaap Provinsiale Hokkiespanne opgeneem is, wat ...Laerskool Seodin Leerlingraad 2024
Laerskool Seodin Leerlingraad 2024. Baie geluk aan die volgende leerders.Laerskool Seodin se hokkiespelers het talent
Hier is ‘n voorsmakie van ons talentvolle span, gereed om die veld in styl te verower! Loer bietjie om die pragtige nuwe kit en ...Laerskool Oranje-Noord leerders verteenwoordig die Noord-Kaap in redenaars
Laerskool Oranje-Noord leerders Esmie van Rooyen en Liam van der Colff het in Augustus die Noord-Kaap verteenwoordig by die ATKV se landsfinale redenaarskompetisie. ‘n ...Laerskool Seodin krieketspelers word gekies vir die JTG-span
Die Laerskool Seodin o.11A krieketspan het proewe gaan speel op Kathu. Hulle het hulle goed van hul taak gekwyt. Die volgende seuns is vir ...Laerskool Seodin Calvinia Eisteddfod wenners
Baie geluk aan die leerders wat aan die Calvinia Eisteddfod deelgeneem het. Julle het elkeen puik presteer! Julle het werklik Seodin se naam hoog ...Laerskool Seodin Got Talent wenners
Baie geluk aan elke leerder wat aan Laerskool Seodin se “Seodin’s Got Talent” deelgeneem het. Eerste plek Gumboots Boys (Tshegofatso, Onkarabile, Owame, Kabelo, Omogolo, ...Seodin Primary learners included in provincial teams
Congratulations to the Seodin Primary netball girls who is chosen for the Robyne netball team: o.12 Palesa Dilodilo June-Mari Esterhuizen o.13 Joané Ollewagen Martiné ...Laerskool Seodin provinsiale rugbyspelers
Baie geluk aan die volgende Laerskool Seodin seuns wat verkies is tot die Griekwaland-Wes rugbyspanne. o.12 Caleb Roman Strauss van Heerden P. G. Groenewaldt ...Laerskool Seodin rugbyspelers in van Druten Streekspan ingesluit
Die volgende o.12 seuns is verkies tot die Van Druten Streekspan wat gaan deelneem aan die Griekwaland- Wes rugby proewe op 12-13 Mei 2023 ...Laerskool Seodin tennisspelers presteer
Die volgende Laerskool Seodin leerders is gekies vir Noord-Kaap tennisspan . Jan-Hendrik Slabbert,Kayla Mia Markram, Niel Diedericks en Dené Frazer.AWSUM Clash Kathu vs Seodin: Hier is Laerskool Seodin se netbalspanne
Laerskool Seodin speel die week teen Laerskool Kathu. Hier is die ander netbalspanne van Laerskool Seodin. o.12 o.11 o.10 o.9A o.9B







































