Laerskool Seodin provinsiale rugbyspelers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Seodin seuns wat verkies is tot die Griekwaland-Wes rugbyspanne.
o.12
- Caleb Roman
- Strauss van Heerden
- P. G. Groenewaldt
o.13 Cravenweek
- Henru Venter
- Lourens Horn
- Waldu Noeth
Ons as Seodin is baie trots op julle.










