Willem Postma Primêre Skool se hokkiespanne presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan al die hokkiespanne, afrigters en onderwysers van Willem Postma Primêre Skool wat so puik presteer het deur die liga! Weereens ook ‘n groot dankie aan ons borge en al die ouers wat betrokke was.
- 0.12 Dogters Ligawenners
- 0.12 Seuns 4de
- o.13 Dogters 3de
- o.13 Seuns 4de
![]()










