Rugby prestasie vir Primêre Skool Naudeville
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan mnr. JP Kalp wat verkies is as Sekretaris van die Griffons Laerskole Skeidsregtersunie. Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots op hierdie besondere prestasie. Baie geluk Meneer!
![]()










