Hoërskool Punt vs Oakdale krieketuitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Punt vs Hoër Landbouskool Oakdale, Oakdale was gestuur om eerste te kolf nadat Punt die loot verloor het en eerste geboul het. Punt het hul opponente uitgeboul vir 38 lopies. Oakdale ‘n Gemaklike telling vir Punt se aanvangskolwers en hulle het die oorwinning huis toe gebring met 10 paaltjies oor! Well done boys!
![]()










