Laerskool WA Joubert
-
Laerskool WA Joubert Graad R leerders vier Boekedag
Die Graad R-maats van Laerskool WA Joubert het BOEKEDAG gevier! Elkeen het skool toe gekom as hul gunsteling boekkarakter. Lees is sowaar ‘n fees! -
Laerskool WA Joubert kranige krieketspeler opgeneem in die Boland T20 krieketspan
Malachi Paulse van Laerskool WA Joubert is ‘n kranige krieketspeler wat opgeneem is in die Boland T20 krieketspan. Hy speel tans by die 0.11 ... -
Laerskool WA Joubert leerder word in die Boland o.12 B
Baie geluk aan Laerskool WA Joubert leerder Cohen Lewies wat opgeneem is in die Boland o.12B-rugbyspan. Hy neem vanaf die 3-4 Oktober deel aan ... -
Laerskool WA Joubert leerder ontvang erkenning van Mega Oval Raceway
Elzaan Croucamp leerder van Laerskool WA Joubert het die afgelope naweek tydens die Mega Oval raceway se seisoenafsluiting erkenning ontvang vir haar goeie prestasies! ... -
SAPD besoek Laerskool WA Joubert
Die polisie en ACVV het hierdie week by die Voorskool van Laerskool WA Joubert kom kuier. Ons het meer geleer oor hul uniforms, toerusting ... -
Laerskool WA Joubert vroue-oggend 2025 was ‘n reuse sukses
Vroue-oggend 2025 – Wat ‘n spesiale oggend saam met ons pragtige gasspreker Therese Bam! Dankie aan elke gasvrou en dame wat die oggend bygewoon ... -
Laerskool WA Joubert se “Winterhoop” projek is ‘n reuse sukses
‘n Baie Groot Dankie aan Laerskool WA Joubert onder leiding van Juffrou Lista, wat vir ons projek “Winterhoop” al verlede jaar begin het om ... -
Laerskool WA Joubert se wintersportdag was een vir die boeke
WA Joubert se wintersportdag was weereens een vir die boeke! Baie dankie aan al die deelnemende skole vir ‘n dag van PUIK sportmansgees en ... -
Laerskool WA Joubert spog leiers in die maak
Laerskool WA Joubert dogter-leerlingleiers het vandag ‘n leierskapswerkswinkel bygewoon by Hoërskool La Rochelle en geleer oor vyf belangrike waardes van ‘n goeie leier – ... -
Laerskool WA Joubert se o.11 Krieketseuns is aan die brand
Laerskool WA Joubert is baie trots op die o/11 Krieketseuns wat hierdie seisoen onoorwonne is – welgedaan manne! -
Laerskool WA Joubert speel Mini-Krieket
Laerskool WA Joubert Mini-Krieket maats het sommer baie lekker gespeel laas kwartaal en ons weet hulle het elke oomblik daarvan geniet! Adam Pretorius, Junayd ... -
Laerskool WA Joubert atlete presteer by die Boland Sentraal Atletiek Kampioenskappe
Laerskool WA Joubert atlete, Giaan Williams en Caira Adelaar het aan die Boland Sentraal Atletiek Kampioenskappe deelgeneem. Ons is baie trots op julle prestasies ... -
Laerskool WA Joubert se leerlingleiers ondersteun gemeenskapsprojek
Laerskool WA Joubert se leerlingleiers het op Maandag, 10 Maart, WA Joubert se geskenk van warm komberse, dierekos en ou klere, wat ingesamel was ... -
Laerskool WA Joubert se dogter-leerlingleiers woon ‘n leierskapswerkswinkel by.
Laerskool WA Joubert se dogter-leerlingleiers het gedurende die kwartaal ‘n leierskapswerkswinkel bygewoon by Hoërskool La Rochelle en geleer oor vyf belangrike waardes van ‘n ... -
Laerskool WA Joubert se Graad 6-leerders leer meer oor Koerantberigte
Laerskool WA Joubert se Graad 6-leerders leer hoe om ‘n koerantberig te skryf. -
Laerskool WA Joubert se Graad 1-maats leer van Volume
Laerskool WA Joubert se Graad 1-maats het lekker prakties geleer in Wiskunde van Volume. Die pers kleur van die water het hulle selfs gemeet ... -
Laerskool WA Joubert atlete presteer aan die Laerskool Hugenote se Baanbyeenkoms
Baie geluk aan al die Laerskool WA Joubert atlete wat deelgeneem het aan Laerskool Hugenote se Baanbyeenkoms op 29 Oktober 2024. Julle maak ons ... -
Laerskool WA Joubert hou hul jaarlikse pretloop
Laerskool WA Joubert se jaarlikse pretloop was op 5 Oktober 2024 gehou. Ons is trots op elke ouer, leerder en kuiergas was deelgeneem het. ... -
Laerskool WA Joubert het vyf finaliste wat deurdring na die Talentkompetisie gala-aand
Baie geluk aan die Laerskool WA Joubert vyf finaliste wat deurgedring het na die gala-aand op 15 en 16 November 2024. Ons kan nie ... -
Laerskool WA Joubert leerder skitter tydens die Paarl Vallei Eisteddfod
Laerskool WA Joubert leerder Riley Engelbrecht het aan die Paarl Vallei Eisteddfod deelgeneem en het die volgende prestasies in ballet behaal: Ballet:Solo – Cum ... -
Laerskool WA Joubert laat die tonge klap by die Nasionale Redenaarskompetisie
Die graad 4 – 7 leerders van Laerskool WA Joubert het op Vrydag, 9 Augustus 2024, deelgeneem aan die finaal van Podiumpret Nasionale Redenaarskompetisie ... -
Laerskool WA Joubert karate presteer
Bianca Mostert (gr. 7) en Ruhan Odendaal (gr. 3) leerders van Laerskool WA Joubert het op 9 Augustsus deelgeneem aan die SA Kampioenskappe te ... -
Laerskool WA Joubert leerders geniet die jaarlikse Sportdag
Dit was hope pret en Laerskool WA Joubert Skool is dankbaar vir elke skool wat saam met ons die dag geniet het. -
Laerskool WA Joubert hoofleiers vir 2024
Baie geluk aan die volgende leerders wat as 2024 se hoofleiers gekies is: Hoofdogter: Kyla van Rhyn Hoofseun: Dylan Williams Onderhoofdogter: Gianay Scheffers Onderhoofseun: ... -
Laerskool WA Joubert mini-krieketspanne het aan ‘n toernooi deelgeneem in Wellington
Ons mini-krieketspanne het aan ‘n toernooi deelgeneem in Wellington. Ons is baie trots op ons spanne wat baie goed gedoen het teen sterk skole! ... -
Laerskool WA Joubert sandput verjaarsdag
Die Voorskoolmaats het hul sandput verjaarsdag met lekker roomys gevier! -
Laerskool WA Joubert atlete vaar uitstekend
Laerskool WA Joubert atlete het aan Bridge House se Baan-atletiekbyeenkoms deelgeneem en het uitstekend gevaar! Ons is verskriklik trots op hierdie leerders. Ons het ... -
Laerskool WA Joubert leerder haal die o.13A Kaapse Wynland krieketspan
Laerskool WA Joubert leerder Tyreze Petersen is opgeneem in die Kaapse Wynland 0.13A krieketspan. Hierdie span gaan 13 tot 16 Desember deelnaam aan die ... -
Laerskool WA Joubert het deelgeneem aan die Nasionale Redenaarskompetisie van Podiumpret
Laerskool WA Joubert het deelgeneem aan die Nasionale Redenaarskompetisie van Podiumpret 2023. Ons leerders het baie goed gevaar. Die deelnemers was Hope Scheffers en ... -
Laerskool WA Joubert kwartaal 3 hoogtepunte
Hiermee Laerskool WA Joubert se kwartaal 3 hoogtepunte. Rugbytoer na Riversdal: Die o.13 rugbyspan het 21-22 Julie aan Laerskool Volschenk se jaarlikse Super Spar ... -
Laerskool WA Joubert se top-atlete vir hul Kleure Atletiek 2023
Hiermee Laerskool WA Joubert se top-atlete vir hul Kleure Atletiek 2023. 0.7 0.8 o.9 o.10 o.11 o.12 o.13 -
Laerskool WA Joubert Prysuitdeling 2022
Laerskool WA Joubert Prysuitdeling 2022. Baie geluk aan die volgende leerders wat toekennings by hul prysuitdeling ontvang het. -
Laerskool WA Joubert judo uitblinker
Laerskool WA Joubert leerder Caylee Johannes is gekies vir die Kaapse Wynland Judo span wat aan die SA Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem by Nelson ... -
Laerskool WA Joubert Kwartaal 1 hoogtepunte
Laerskool WA Joubert Kwartaal 1 prestasies. Die volgende atlete het wonderlik presteer en ‘n 1ste plek behaal by Drakenstein se Vierhoekige Atletiekbyeenkoms: Nuwe opvoeders: ...


































