Laerskool WA Joubert laat die tonge klap by die Nasionale Redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
Die graad 4 – 7 leerders van Laerskool WA Joubert het op Vrydag, 9 Augustus 2024, deelgeneem aan die finaal van Podiumpret Nasionale Redenaarskompetisie by La Rochelle Hoërskool in die Paarl. Ons is baie trots op die mooi prestasies van die leerders.









