Hoërskool Waterkloof Interskole Redenaarsliga deelnemers dring deur na die finaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Hoërskool Waterkloof ‘public speaking’-leerders wat die afgelope naweek in Boksburg deelgeneem het. Die volgende leerders dring na die nasionale finaal, wat op 16 September 2023 by die Universiteit van die Witwatersrand plaasvind, deur.
- Ruan Groenewald gr. 9 – English Unprepared Speech en English Prepared Speech
- Aimee Collins gr. 10 – English Prepared Speech
- Kyla Roos gr. 10 – English Prepared Speech
- Sonja Posthumus gr. 10 – English Prepared Speech
- Arnoliez Bothma gr. 11 – English Prepared Speech
- Francois van Wyk gr.12 – English Prepared Speech
Ruan Groenewald, Arnoliez Bothma, Aimee Collins en Kyla Roos
Francois van Wyk
Sonja Posthumus










