Hoërskool Eldoraigne leerder presteer by die ATKV Streeksfinaal
ADVERTISEMENT
Theana Olivier in graad 8 het die Eldo’s se naam hoog gehou by ATKV Streeksfinaal en eindig sesde vir onvoorbereid en tiende vir voorbereide redenaars. Dit is fenominaal dat ‘n leerder in twee katogorieë onder die top tien eindig. Baie geluk Theana, ons is baie trots op jou.










