Laerskool Lochnerhof Redenaars vaar uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Livia van Wyk (gr.6) en Zhara du Toit (gr.7) wat op 24 Mei aan die Wes-Kaap Streeksfinaal van die Radikale redenaarskompetisie deelgeneem het. Livia het ‘n algehele 2de plek behaal en Zhara ‘n 3de plek. Lianke Harmse het 3de plek in Gr.3 by Radikale Redenaars ontvang. Leerders reg oor die Wes-Kaap het deelgeneem.












