Laerskool Newton Gr 4’s neem deel aan die Nasionale finaal van die Con Spirito redenaars kompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Newton Gr. 4 leerlinge wat Woensdag, 21 Augustus, aan die Nasionale finaal van die Con Spirito redenaars kompetisie in Johannesburg deel geneem het.
![]()










