Hoërskool Kempton Park redenaars presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die ATKV Redenaars van Hoërskool Kempton Park met hulle puik uitslae:
Sylvia Malin
- Tweede Gr 8 en Gr 9 – Afrikaans Eerste Addisonele Taal onvoorberei
Danni Malan
- Wenner Gr 10 – 12 Afrikaanse Huistaal voorbereid
Die volgende leerders eindig in die TOP10:
- Ziaan Swanepoel
- Cleo van Wyk
- Sylvia Malin
- Widré van Niewenhuyzen
- Nathan Wasserfall










