Laerskool Concordia
Laerskool Concordia rugbyspelers deur na volgende rondte proewe
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Laerskool Concordia wat deur is na die volgende rondte proewes. 0.12 Ethan Diesel Tyler Lingenfelder Zandre Senekal ...Laerskool Concordia leerders gekies vir die Oos-Gauteng hokkie proewe
Die volgende leerders van Laerskool Concordia is deur na 2de rondte Oos-Gauteng hokkie proewe.Laerskool Concordia rugbyspelers ingesluit in die Valke spanne
Baie geluk aan die vier seuns van Laerskool Concordia wat verkies is tot die valke spanne vir 2025. Ons wens hulle voorspoe den sterkte ...Laerskool Concordia spanne vir die Kampioene van Kampioene Hengelkompetisie
Dit is vir ons ‘n besondere voorreg om amptelik die spanne aan te kondig wat hierdie jaar aan die Kampioene van Kampioene Hengelkompetisie gaan ...38 Laerskool Concordia learners participated in the ATKV Public Speaking elimination round
The ATKV Public Speaking elimination round for Gauteng took place on Friday 25 April and Saturday 26 April at Hoërskool Hans Moore. Between 800 ...9 van Laerskool Concordia se 17 leerders die top 10 bereik
Na die semi-finale het 9 van Laerskool Concordia se 17 leerders die top 10 bereik Die leerders in die top 3 sal deurdring na ...Laerskool Concordia rugby
Vier van Laerskool Concordia se seuns is verkies tot die valke spanne vir 2025.Laerskool Concordia spog met top gehalte atlete
Laerskool Concordia is baie trots op ons 15 atlete wat gaan deelneem het aan Gauteng Kampioenskappe. Vier van hierdie leerders is verkies vir die ...Laerskool Concordia krieketspanne wen hul liga wedstryde
Laerskool Concordia is baie trots op hul o.10 en eerste krieketspanne wat as oorwinnaars uit die stryd tree tydens hul liga wedstryde.Local primary school receives funding for interactive whiteboards
Creating a technology-rich learning environment, Concordia Primary School in Springbok has made significant strides in enhancing the quality of education for its learners. With ...Laerskool Concordia ATKV redenaars presteer
Baie geluk aan die volgende Laerskool Concordia leerders wat aan die ATKV Gauteng-Oos semi-finaal op 25 Mei, te Laerskool Concordia deelgeneem het:Laerskool Concordia sport prestasies
Laerskool Concordia sport prestasies: Rugby: Baie geluk aan die manne wat gekies is vir die Cravenweek-Groep! Ons manne geniet hul rugby! Valkespelers en Valke ...Stoei uitslae vir Laerskool Concordia
Stoei uitslae vir Laerskool Concordia. Ons se baie geluk aan Chemiké Visser behaal 1 ste plek by Suid Afrika stoei kampioenskappe! Baie geluk aan ...Laerskool Concordia atlete dring deur na die Gauteng kampioenskappe
Die volgende Laerskool Concordia atlete het deurgedring na die Gauteng kampioenskappe wat 10-11 Maart plaasgevind het by Ruimsig.Laerskool Concordia se eerstespan hokkie wen liga
Laerskool Concordia se eerstespan hokkie wen die liga en speel in Oos Gauteng uitspele. Laerskool Concordia is trots op al die spelers en baie ...Laerskool Concordia o.11 krieketspan wen liga
Groot opgewondenheid het geheers toe die talentvolle o.11 krieketspan hul liga wen. Goeie veldwerk en vernuf met die kolf het hierdie spannetjie uit laat ...Laerskool Concordia hengelspan eindig 2de in skole SA kampioenskappe
Laerskool Concordia se hengelspan eindig 2de in skole Suid-Afrikanse kampioenskappe, wat in die Oktober vakansie by Bloemhofdam plaas gevind het. Baie geluk aan hierdie ...Laerskool Concordia se gholfspan skitter met 2de plek
Laerskool Concordia se gholfspan eindig 2de met zero handicap en IPS in Ekurhuleni liga en kwalifiseer vir die interskole toernooi.Laerskool Concordia wintersport eerstespanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Concordia se eerstespanne met trots. Rugby Netbal




















