Laerskool Concordia hengelspan eindig 2de in skole SA kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Concordia se hengelspan eindig 2de in skole Suid-Afrikanse kampioenskappe, wat in die Oktober vakansie by Bloemhofdam plaas gevind het. Baie geluk aan hierdie vier leerders: Xavier vd Heever, Clarissa Diedericks, Arno Pretorius, Rickus v Rensburg met hul skitter prestasie.
Xavier vd Heever, Clarissa Diedericks, Arno Pretorius, Rickus v Rensburg










