Hoërskool Witteberg hengelaar katrol grotes in
ADVERTISEMENT
Janes Pieterse, ‘n leerder van die Hoërskool Witteberg, het van 16 -19 Des 2021 die Vrystaathengelspan verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse kampoeienskappe by die Bloemhofdam.Hy ontvang ‘n trofee vir sy algeheel 3de plek. Hy ontvang ook ‘n goue medalje omdat die Vrystaatspan algeheel 1ste geëindig het. Janes ontvang brons vir die grootste Baber gevang op die toernooi.

Janes Pieterse









