Hoërskool Piet Potgieter 1ste hengelspan gaan Limpopo verteenwoordig in die SA’s
ADVERTISEMENT
Hoërskool Piet Potgieter 1ste hengelspan gaan Limpopo verteenwoordig tydens die SA Kampioen van kampioene kompetisie.

Anro Liebenberg, Evan Pretorius, Du Preez Coetzee en Frederick Botes.









