Hengel prestasie vir Laerskool Wierdapark
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Ewan Venter, Graad 6 wat in Desember aan die Junior SA Varswaterkampioenskappe deelgeneem het! Ewan het met trots aan hierdie gesogte kompetisie deelgeneem en die Groen Kampioen-span kan werklik trots op hom. Laerskool Wierdapark wens jou alles van die beste toe met jou verdere sportloopbaan en dankie dat jy Laerskool Wierdapark so mooi verteenwoordig!










