‘n Goeie vangs vir Laerskool Worcester-Oos hengelaar
ADVERTISEMENT
Simoné Coetzee het by Ashton se hengelklub aangesluit. Sy was die naweek die Junior wenner by ‘n hengelkompetisie te Witsand met ‘n gewig van 1,45kg. Laerskool Worcester-Oos is baie trots op haar.










