Primêre Skool Naudeville leerder het aan die Kroon Pro Mania kompetisie deelgeneem
ADVERTISEMENT
Damian Prinsloo, Gr. 1, leerder van Laerskool Primêre Skool Naudeville het 1 September aan die Kroon Pro Mania kompetisie deelgeneem hy Aldam en het algeheel 3de geëindig met 8 visse en 5.80kg. Hy verbeter ook sy eie rekord vir die grootste Oranjerivier Moddervis – 1.4kg asook die rekord vir grootste kleinbek geelvis – 1.4kg .Ons is baie trots op jou Damian!










