Charlie Hofmeyr eindig 22ste in Curro Podium Top Schools Atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
24 van Charlies Hofmeyr se atlete het aan die Curro Podium Top Schools Athletics in Pretoria deelgeneem.
Daar was altesaam 47 deelnemende skole. Charlies het 22ste geëindig uit gekombineerde, seun- en meisieskole.
Dit was vir ons ‘n groot voorreg om na hierdie spoggeleentheid genooi te kon word! Ons atlete het die voorreg gehad om wedlope te kyk wat Olimpiese atlete ingesluit het onder andere, Akani Simbini, Lythe Pillay, Carina Horn en Letsile Thebogo. Iets wat hulle nooit sal vergeet nie!




















