Hoërskool Bellville-atlete skitter
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bellville-Atlete skitter by Wes-Kaap-Kampioenskappe
Carla Esterhuysen en Jian Louw (beide graad 9) is verkies tot die Wes-Kaapspan wat vanaf 15-18 Maart in Germiston, Gauteng, aan die 2022 Nasionale Atletiekkampioenskappe gaan deelneem. Carla neem deel aan hoogspring vir meisies o.15 en Jian aan spiesgooi vir seuns o.15.










