Laerskool Muldersdrif atlete presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Muldersdrif het 11 atlete met 18 items. Uit die 18 items het ons 13 1ste plekke en 5 2de plekke. Hulle neem die 10de en 11de Maart 2023 by Ruimsog Stadium deel. Hiermee ons 11 atlete:

Voor: Inge Grobbelaar, Dian Keyser 2de ry: Mieke van der Merwe, Kiara Rossouw, Aldré Wohlfahrt, Milan Greyvenstein en Jeorge Pretoruis. 3de ry:Edward Harding, Luan Johannes, Livah Carney, Chloe-Page Eagleton























