Laerskool Wierdapark netbalspanne presteer by die Super 12 Uitspele
ADVERTISEMENT
Laerskool Wierdapark netbaldogters het vroeg bymekaargekom by Laerskool Kenmare vir die Super 12-netbaluitspele. Dit was heerlik om elke span dop te hou en hul deursettingsvermoë te sien.
Baie dankie dat julle nooit opgegee het nie en tot die eindfluitjie aangehou veg het. Ons is ongelooflik trots op elke span!
o.10
- Wen teen Menlopark: 14–7
- Wen teen Kenmare: 22–2
Speel Woensdag vir posisie 1–4
o.11
- Wen teen Kenmare: 36–4
- Verloor teen Menlopark: 10–11
Speel Woensdag vir posisie 5–8
o.12
- Wen teen Kenmare: 13–9
- Verloor teen Menlopark: 13–15
Speel Woensdag vir posisie 5–8













