Hoërskool Sentraal
- BloemfonteinFree StateGrey CollegeHoërskool Jim Fouché BloemfonteinHoërskool SentraalLaerskool UniversitasPresident Brand PrimêrRegional News
Sand du Plessis Amateur Stoeieklub skitter by Vrystaatliga
RIEBEECKSTAD – Sand du Plessis Amateur Stoeiklub het op 18 April uitstekend gevaar tydens die tweede Vrystaatliga wat by die Goudveld Stoeiklub in Riebeeckstad ... Hoërskool Sentraal netbal uitslae van die Menlo netbaltoernooi
Hoërskool Sentraal Uitslae van Menlo netbaltoernooi. O.14 14A verloor 11-21 teen Paarl Gim 14A verloor 16-18 teen Paarl Girls 14A wen 14-13 teen Randburg ...WESGROW Sentrale Skole Sportreeks 2026 bepalings
Waar Tradisie, Trots en Top Sport Ontmoet! Die jaarlikse Wesgrow Sportreeks is weer hier! 8 skole, 3 sportsoorte (hokkie, netbal en rugby) en een ...Hoërskool Sentraal krieket dogters eerstespan vier oorwinning
Hoërskool Sentraal Krieket dogters eerstespan het ‘n uitstekende oorwinning teen HTS , met 118 lopies,behaal. Telling : 165/2 Kolfwerk Lisa Bornman 62(74)* Lisha Bellingan -40 ...Hoërskool Sentraal krieketspeler presteer
Hoërskool Sentraal krieketspeler Reneesha Wales het haar eerste 100, in hulle voorbereidingswedstryd, teen Botchabelo (seuns) geslaan. Sy is ook as die o.16-Knights-span se T20-kaptein ...Hoërskool Sentraal krieketspan meet kragte teen Hoërskool Fichardtpark
Hoërskool Sentraal se tweede span het teen Fichardtpark se tweede span gespeel, en met 21 lopies gewen. Eduan Grieb het 63 lopies van 45 ...- BloemfonteinBryanston Sandton RosebankC en N Sekondêre Meisieskool OranjeCenturionCornwall Hill CollegeCurro DurbanvilleCurro HazeldeanCurro HillcrestFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaGrey CollegeGrey College Primary School BloemfonteinHeronBridge CollegeHerschel Girls SchoolHoërskool SentraalHoërskool WaterkloofKwazulu-NatalNorthern SuburbsOranje Meisieskool LaerskoolPTA Central PTA SouthPTA EastRegional NewsSouthern SuburbsSt Mary's Diocesan School for GirlsWestern CapeWestville Pinetown Hillcrest Kloof
Rising stars make waves at the Curro AquaElite Gala
Cheers echoed off the pool walls as South Africa’s brightest young swimmers dived into three days of fierce competition at the Curro AquaElite Gala, ... Hoërskool Sentraal se Senior Depatspan presteer
Hoërskool Sentraal se senior debatspan het aan die finaal van die nasionale Dink-of-Sink-debatskompetisie deelgeneem. Die span behaal ‘n 3de-plek. Spanlede: Hanco Cilliers Josh Faber ...Hoërskool Sentraal leerders presteer in Luggeweerskiet
Baie geluk aan die 32 skuts van Hoërskool Sentraal wat verkies was vir die Vrystaat-toerspan wat aan die SANSSU SA-kampioenskappe deelgeneem het.Hoërskool Sentraal leiers vir 2025/2026
Hartlik geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Sentraal wat gekies was as skool en koshuis onderhoofleiers en hoofleiers vir 2025/2026. Hoofleiers OnderhoofleiersHoërskool Sentraal leerders skitter in die Naln-Vokale fees
Baie geluk aan Hoërskool Sentraal leerders Marie Juan Meyer, Tristan Strydom en Johann Grobler wat aan die Naln-Vokale fees deelgeneem het,en almal goud behaal ...Bergfiets uitslae vir Hoërskool Sentraal
Hoërskool Sentraal fietsryers het aan die Vrystaat Skoleliga 2 deelgeneem, en skitter pretasties behaal. Ulrike de Wit behaal ‘n 2de-plek in die jeug vrouekategorie. ...Vrystaat Gholftoernooi prestasie vir Hoërskool Sentraal
Hoërskool Sentraal se Rudie Jansen van Vuuren het in Parys aan die Vrystaat Gholftoernooi deelgeneem. Hy eindig 2de in die o.17-afdeling en 3de in ...HS Sentraal leerder neem deel aan die UIPM-moderne Vyfkamp Wêreldkampioenskap
Baie geluk aan Cayden leerder van Hoërskool Gimnasium wat die 0.17 UIPM-moderne Vyfkamp Wêrelskapioenskap te Reddam House , Helderfontein deelgeneem het.Hoërskool Sentraal atleet blink uit in atletiek
Jayden Parker leerder van Hoërskool Sentraal het gedurende die vakansie aan die Bauhaus -gala in Duitsland deelgeneem. Hy het ‘n 2e -plek in die ...Hoërskool Sentraal leerders verower silwer medalje vir Hokkie
Baie geluk aan Cara Smit en Montlé Pitso leerders van Hoërskool Sentraal wat deel was van die 0.16 B -SVS -span wat aan die ...Hoërskool Sentraal tennisspan is die Liga wenners
Hoërskool Sentraal wen Grey College in die finaal van die eerste tennisliga met 9-8.Welgedaan aan ons tennisspan .Hoërskool Sentraal ruiterkuns uitslae
Hoërskool Sentaal leerder Megan Allen vaar puik by die Ruiterkuns . Baie geluk !Sy behaal die volgende: Accumulator 8E -Plek Competition 6E – Plek ...Hoërskool Sentraal netbal onder 17 A-span is die Ligawenners
Hoërskool Sentraal netabal 0.17 A span is die ligawenners. Hulle wen Oranje Meisieskool 23 -17.Baie geluk aan ons netbalspan ons is trots op elkeen ...Hoërskool Sentraal leerder verwerf Junior Proteakleure in vyfkamp
Cayden Potgieter leerder van Hoërskool Sentraal het ‘n 3de plek vir seuns 0.17 en 0.19 behaal.Verder verwerf hy ook as 0.17 deelnemer sy 0.19 ...Hoërskool Sentraal spog met puik dans uitslae
Hoërskool Sentraal leerder presteer in dans .Baie geluk! Freestate DTMA Provinsiale uitslae 1e Plek: Classical ballet 1e Plek : Reperoire ballet 1e Plek Jazz ...Hoërskool Sentraal tennis nuus
Hoërskool Sentraal leerders neem deel aan die Noord-Kaap Tennistoernooi.Baie geluk an ons tennispelers. Seuns O.16 Eerste Riwan Van Der Westhuizen Derdeplek Kyle Fourie Dogters ...Hoërskool Sentraal vaar puik by die Skaaktoernooi
Hoërskool Sentraal leerder Dewald Ebreröhn neem deel aan die Kwalifiserende Skaaktoernooi.Hy is die wenner van die B -Afdeling. Heinrich Geyser eindig 9E.Hoërskool Sentraal leerder presteer in bergfiets
Hoërskool Sentraal leerder behaal ‘n algehele 3de plek in die Vrystaat in die Youth Women ouderdomjsgroep(XCC). Sy eindig ook algeheel 2de in die Vrystaat ...Hoërskool Sentraal verwerf ‘n goue toekenning
‘n Stem vir elke noot, ’n hart in elke akkoord. Sentraalkoor verwerf ‘n goue toekenning tydens die 2025 ATKV- Applous-streeksfees.Hoërskool Sentraal stel bekend Vrystaat Skole atletiekspan
Hiermee Hoërskool Sentraal se Vrystaat Skole Atletiekspan . Ons is baie trots op julle elkeen . Hie is die 14 Atlete Keevy-Ann Fourie Mienka ...Hoërskool Sentraal tennis uitslae
Hoërskool Sentraal leerder neem deel aan die Vrystaat Mini 2 Tennistoernooi. Riwan van der Westhuizen en Kyle Fourie 2e in die Dubbels. Kyle eindig ...Hoërskool Sentraal vaar puik by die luggeweerskiet
Hoërskool Sentraal leerders vaar puik met die Luggeweerskiet. Welgedaan! Luggeweerskiet o.21 Quintin Henning – Goud Nathan Megsaw – Brons o.16 Nellie Geldenhuys – Goud ...Hoërskool Sentraal leerder blink uit in karate
Hoërskool Sentraal leerder Johanco Greyvenstein verwerf ‘n silver Medalje vir Kumite 0.21 en ‘n vyfde plek in die senior mansafdeling in die Nasionale Protea ...Hoërskool Sentraal leerder verwerf ‘n brons medalje in judo
Hoërskool Sentraal leerder verwerf brons madalje . Baie geluk !Hoërskool Sentraal leerder het aan die Biliemielie MTB deelgeneem
Hoërskool Sentraal leerder Jan -Jurie Loots behaal ‘n algehele 6de plek uit 34 ryers in bergfiets tydens die Bieliemielie MTB 44 kmHiermee Hoërskool Sentraal Vrystaat Skolespan
Atletiek Hiermee Hoërskool Sentraal Vrystaat-Skolespan. 14 Atlete Keevy-Ann Fourie Mienka de Kock Jodene Shawe Su-Hesri van Zyl Huibré Goosen Marli Jacobs Anneen Posthumus Ettiene ...Hoërskool Sentraal se Tralieraad vir 2025
Hoërskool Sentraal se Tralieraad vir 2025. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies was.Mnr. en Mej. Hoërskool Sentraal 2024
Mnr. en Mej. Hoërskool Sentraal 2024. Mnr. Tralie: CJ Hertzog Mej. Tralie: Nicola van der Wath 1e-prins: Divan Diedericks 1e-prinses: Elbé van der Merwe ...Hoërskool Sentraal bergfietsryers neem deel aan die Vrystaat-Provinsie XCM
Hoërskool Sentraal bergfietsryers neem deel aan die Vrystaat-Provinsie XCM (Cross Country Marathon) 50km.Hoërskool Sentraal se o.15 A-Span wen Oranje
Hoërskool Sentraal se o.15 A-Span wen Oranje 18 – 17. Baie geluk julle!Hoërskool Sentraal matriekuitslae 2023
Baie geluk aan Hoërskool Sentraal met die puik Matriekuitslae van 2023 .Baie geluk. 7 Onderskeidings 6 Onderskeidings 5 Onderskeidings 4 OnderskeidingsHoërskool Sentraal Tennisproewe uitslae
Hoërskool Sentraal Tennisproewe uitslae. Die volgende tennisspelers is opgeneem in die Vrystaatspan: Vrystaat o.17: Erick Heyns Charl Wepener Die volgende tennisspelers is in die ...Hoërskool Sentraal 2024 leiers
Hoërskool Sentraal 2024 leiers. Skool leiers: Koshuis Eie Haard hoofleiers







































