ADVERTISEMENT
Hoërskool Sentraal leerder Johanco Greyvenstein verwerf ‘n silver Medalje vir Kumite 0.21 en ‘n vyfde plek in die senior mansafdeling in die Nasionale Protea Karatespan wat op 5 Mei an die Ausc -Afrika kampioenskap gaan deelneem.