Laerskool Eikestad neem aan die Courtrai mini-krieketdag deel
ADVERTISEMENT
Laerskool Eikestad o. 7- tot o. 9A-C mini-krieketspanne het die geleentheid gehad om Saterdag, 18 Oktober, aan Courtrai se mini-krieketdag deel te neem. Dit was ‘n heerlike dag vol krieketpret.


























