Tag: Mini Krieket
-
Laerskool Vredendal leerders geniet mini-krieketdag
Op 7 Maart, Laerskool Vredendal het ‘n mini-krieketdag gehad, waar 5 skole betrokke was. Daar was 18 wedstryde gespeel en KFC-mini krieket borg aan elke speler ... -
Laerskool FD Conradie geniet Mini-Krieketdag
Laerskool FD Conradie het Laerskool Koue Bokkeveld se Mini-Krieketdag vreeslik geniet! Hulle spanne het die volgende uitslae behaal: o/7 o/7 vs Worcester Voorbereiding – wen o/7 ... -
Noordhoek Primêr geniet finale van KFC Mini-Krieketdag te St Andrew’s
Noordhoek Primêre Skool het met die finale Mini-krieket wedstryde te St Andrews baie geniet! -
Laerskool FD Conradie presteer in Mini-krieket
Laerskool FD Conradie mini-krieket leerders het pragtige wedstryde teen Mooi Uitsig gespeel Ons is baie trots op julle! Hou aan met julle harde werk en liefde ... -
Laerskool Gene Louw suksesvolle Mini-kriekettoernooi
Laerskool Gene Louw het op 15 Februarie die sesde jaarlikse mini-kriekettoernooi vir o.7-, o.8- en o.9-spelers aangebied. Agt skole van die omgewing het 57 spanne ingeskryf ... -
Worcester Voorbereidingskool hou Mini Krieketdag
Worcester Voorbereidingskool se Mini Krieketdag op 2 November was ‘n baie lekker dag en daar was ‘n klomp pryse gewen deur verskillende skole wat deel geneem ... -
Laerskool FD Conradie mini-krieketspanne wen met die kolf
Laerskool FD Conradie het by Worcester Voorbereidingskool mini-krieket gespeel en uitstekend gevaar. Die spanne het die volgende uitslae behaal: o.7: wen Gericke A en B o.8B: ... -
Noordhoek Primêr hou Mini-krieket liga
Die Weskus skole Mini- krieket Liga is op 9 Oktober deur Noordhoek Primêr aangebied. Skole wat aan hierdie dag deelgeneem het is onder andere: Noordhoek PS (Gasskool), ... -
Steynville Primêr se Mini-Krieket leerders is tops
Baie geluk aan Steynville Primêr se Mini-Krieket spelers wat vier wedstryde gespeel het en al vier gewen het. -
Porterville Primêr gasheer van Bergrivier Skolesport KFC Mini-krieket
Porterville Primer was onlangs die gasheer van Bergrivier Skolesport KFC Mini- krieket. Hierdie dag was spesifiek gemik op die afrigters en hoe hulle leerders moet af ... -
HS Upington hou krieketfees
Die negende aflewering van die MTN/URB en Intertekens Uppies Mini Krieketfees 2019 het die naweek van 16 en 17 Augustus plaasgevind. Soos ouder gewoonte het spanne ... -
Morgenzon Landbou Akademie sportsterre speel mini-hokkie en krieket
Op Saterdag, 3 Augutus was al die opgewonde gesiggies reeds van 5uur die oggend gereed vir die lang bus rut asook om die Mini-Hokkie en Krieket ...