Laerskool Gansbaai leerders ontvang medaljes by Mini-krieket toernooi
ADVERTISEMENT
Laerskool Gansbaai se o.7 – o.9 Mini-krieket spanne het Saterdag, 12 November deelgeneem aan Laerskool Overberg se Mini-krieket toernooi. Elke span het ‘n speler van die dag aangekondig en hul spog elk met ‘n pragtige medalje.
o.7A : Liette Kotze
o.8A : Ethan Werth
o.8B : Micah Broodryk
o.9A : Shaugin Pillay
o.9B : Louis van Rensburgh













