Die Laerskool Gansbaai Grondslagfase-leerders speel mini-krieket teen Hermanus
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Gansbaai Grondslagfase-leerders het op Dinsdag, 4 Februarie, teen Hermanus mini-krieket gespeel. Die uitslae is as volg:
- Onder 7 verloor 26-22
- Onder 8 verloor 30-12
- Onder 9 verloor 37-6
Alhoewel ons nie enige wedstryd gewen het nie, het goeie maniere en sportmangees geseëvier. Baie geluk, Gansies!














