Laerskool Truida Kestell atlete is deel van die Bethlehemskole-atletiekspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Truida Kestell atlete is deel van die Bethlehemskole-atletiekspan wat kwalifiseer om deur te dring na die Graanveld byeenkoms Baie geluk aan die volgende atlete wat rekords verbeter het tydens die Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms.
- Mia Rautenbach Do.10 gewigstoot 10.56m
- Johnathan Matthew S o.12 1200m 3:43.12
- Rianza Boshoff Do.9 80m 11.97’s











