HTS John Vorster leerders presteer tydens die Cosmo Run
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Nico Kroukamp en Henry van der Merwe van HTS John Vorster wat baie goed gevaar het by die Cosmo Run.
Nico het algeheel 49ste uit 808 drawwers geplaas en Henry het algeheel 11de uit 698 drawwers geplaas. Henry het ook 1ste geplaas in sy ouderdomsgroep. – junior mans. Welgedaan manne! Ons is trots op julle!












