Laerskool Goedehoop Atletiek Mussa
ADVERTISEMENT
Ons is baie opgewonde om te kan spog met ons 18 atlete wat deurgaan na MUSSA’s (Atletiek) wat plaasvind op Saterdag, 2 Maart 2024 te Secunda Stadion. Hazel-Marie Bellingan verbeter die rekord in die o/13 D 200mH asook Minette vd Berg in die o/13 D 1500m.
Voor: Renesmé Beckker, Emma du Plessis, Jason Stratford, Chloe Kleb, Mia Munnik Middel: Caitlyn Hayward, Nico vd Westhuizen, Juan Wels, Adianca Brummer, Armand Joubert, Cayleigh Cooper Agter: Mienke Visser, Kaylie Serfontein, Zuvann Lessing, Dian Byleveld, Dené Byleveld, Minette vd Berg (Rekord: o/13 D 1500m), Hazel-Mari Bellingan (Rekord: o/13 D 200mH)










