Laerskool Vredenburg
Laerskool Vredenburg Primary School leerders is gekies vir die Weskus Tennisspan
Laerskool Vredenburg Primary School is ongelooflik trots op Liam Eiman en Alexa Hahne.Hulle is gekies vir die o.13 Weskus Tennisspan en het van 17 ...Hiermee Laerskool Vredenburg Primary School prefekte vir 2026
Baie geluk aan ons 2026-prefekte! Laerskool Vredenburg Primary Schoolis trots op elkeen wat gekies is om die skool met trots, respek en entoesiasme te ...Laerskool Vredenburg presteer uitstekend by die Wes-Boland Eisteddfod
Laerskool Vredenburg het tydens die Wes-Boland Eisteddfod altesaam 27 algehele wenners in verskillende kategorieë opgelewer: Gr. 1 – 3: Ava Theron Lienke Jacobs Isabelle Green Gerderi ...Laerskool Vredenburg hokkiespeler presteer
Charl van Heerden, een van Laerskool Vredenburg leerders het aan die Cape Premier League (CPL) deelgeneem en is as die kaptein van die All ...Rugby prestasie vir Laerskool Vredenburg
Liam Laubscher en Mnr. Kobus Boonzaaier dra Laerskool Vredenburg se naam hoog! Liam was gekies vir die Boland o.12B-rugbyspan en Mnr. Boonzaaier tree op ...Laerskool Vredenburg o.13A sewes span sluit seisoen op hoë noot af
Laerskool Vredenburg se o.13A sewes span, sluit die seisoen op n hoë noot af. Hulle het deelgeneem aan die Swartland sewestoernooi, waar hulle die ...Laerskool Vredenburg atlteet verwerf goud by die COSSASA Spele
Jan-Harm Burger van Laerskool Vredenburg het Suid-Afrika by die COSSASA Spele verteenwoordig. Hy het in die seuns 14-jaar Diskusdeelname ’n goue medalje verower met ...LS Vredendal leerders het deur gedring na die Finale Bolandproewe
Die finale Bolandproewe vind hierdie naweek in Worcester plaas.Sterkte aan ons 4 o.13-seuns wat aan hierdie proewe deelneem. Ons wens julle alle sterkte toe ...Laerskool Vredenburg leerder is opgeneem in die Boland atletiekspan
Laerskool Vredenburg het vanoggend die nuus ontvang dat Zharia Londt (voor, links) ook in die Boland span, wat die naweek aan die Wes-Kaap Kampioenskappe ...Laerskool Vredenburg Astroquiz spanne presteer
Laerskool Vredenburg Astroquiz spanne het ‘n eerste (dogters) en tweede (seuns) plek in die Wes-Kaap behaal. Die dogters het ook aan die nasionale kompetisie ...Laerskool Vredenburg Wes-Boland Eisteddfod resultate
Laerskool Vredenburg leerders is Wes-Boland Eisteddfod algehele pryswenners in verskeie katogorieë.Laerskool Vredenburg spog met Hokkie Boland-streekspanne
Baie geluk en sterkte aan Laerskool Vredenburg o.13 seuns en dogters wat gedurende die Junie-vakansie in Kaapstad gaan toer en waar hulle teen verskillende ...Laerskool Vredenburg netbalspelers is opgeneem in die Weskusspan
Twee leerders Paris van Hooi (o.13) en Zharia Londt (o.11) van Laerskool Vredenburg is opgeneem is in die Weskusspan wat 3-6 Julie aan die ...Laerskool Vredenburg spog met hokkiespanne
Laerskool Vredenburg is baie trots op die seuns en dogtershokkiespanne vir hul uitmuntende spel.Welgedaan ! Hokkie: 13 Jarige seuns en dogters wat gedurende die ...Laerskool Vredenburg tennisspan spog met nuwe tennis klere
Hierdie is Laerskool Vredenburg se eerste tennisspan in hulle spoggerige nuwe klere.Laerskool Vredenburg neem deel aan die Swemgala
Laerskool Vredenburg het ‘n heerlike uitnodigingsgala op 28 Februarie 2024 gehou, waar sowat 200 swemmers deelgeneem het.Laerskool Vredenburg spog met die vinnigste skole-aflosspan
Laerskool Vredenburg 11-jarige dogters behaal ‘n tweede plek by die Bolandbyeenkoms in die 4x100m skole-aflos. Laerskool Vredenburg spog met die vinnigste skole-aflosspan vir 13-jarige ...Laerskool Vredenburg atlete neem deel aan die SA Atletiek Kampioenskappe
Ons is baie trots op die volgende Laerskool Vredenburg-leerders wat die Wes-Kaap gaan verteenwoordig by die SA Kampioenskappe! Jan Harm Burger verower ‘n 3de ...Nuwe klere vir Laerskool Vredenburg se eerste tennisspan
Hierdie is Laerskool Vredenburg se eerste tennisspan in hulle spoggerige nuwe klere.Laerskool Vredenburg het ‘n heerlike uitnodigingsgala gehou
Laerskool Vredenburg het ‘n heerlike uitnodigingsgala op 28 Februarie 2024 gehou, waar sowat 200 swemmers deelgeneem het.Laerskool Vredenburg atlete kook
Ons is baie trots op die volgende Laerskool Vredenburg-leerders wat die Wes-Kaap gaan verteenwoordig by die SA Kampioenskappe! Jan-Harm Burger verower ‘n 3de plek ...Laerskool Vredenburg ontvang toekennings by die Speed Series
Laerskool Vredenburg ontvang toekennings by die Speed Series. Jan-Harm Burger vir beste veldatleet (seuns) Bradwin Mitchells vir toppresteerder / Rekord: Nalope McAlestair Brown vir ...2024 se Leiers word aangekondig vir Laerskool Vredenburg
2024 se Leiers word aangekondig vir Laerskool Vredenburg. Hartlik geluk aan die volgende leerders.‘n Goeie seisoen vir Laerskool Vredenburg krieket-manne
Laerskool Vredenburg is baie trots op hierdie o.11 Krieket-manne wat die jaar onoorwonne afgesluit het.Kwartaal 3 hoogtepunte vir Laerskool Vredenburg
Kwartaal 3 hoogtepunte vir Laerskool Vredenburg: Laerskool Vredenburg skop Lente af met ‘n Colour Run. Laerskool Vredenburg spog met Graad 1 tot 7 Spreekkore ...‘n Uitstekende kwartaal twee vir Laerskool Vredenburg sport
Laerskool Vredenburg is trots op Ave Khuselo, Seth Jeffries, Bianka-Mari vd Merwe en Siphuthando Ntoyanto wat streekspanne behaal het! They will participate in the ...Vredenburg HS chess player part of the Western Cape team
Congratulations to Marilene van den Bergh from HS Vredenburg, she will be part of the Western Cape School Chess Team. Marilene took part in ...Laerskool Vredenburg kwartaal 1 uitblinkers
Laerskool Vredenburg kwartaal 1 uitblinkers: Krieket: Swem: Tennis: Atletiek:Laerskool Vredendburg Somersport hoogtepunte
Laerskool Vredenburg Somersport hoogtepunte. Mini Krieket; Ons is baie opgewonde oor die opkomende krieket-talent. Die o.13 Krieketspan het ‘n baie suksesvolle seisoen agter die ...Laerskool Vredenburg 2022 Eerste spanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. o.13A Hokkie Meisies: DIe o.13 Hokkiemeisies pak hulle laaste ...






























