Rugby prestasie vir Laerskool Vredenburg
ADVERTISEMENT
Liam Laubscher en Mnr. Kobus Boonzaaier dra Laerskool Vredenburg se naam hoog! Liam was gekies vir die Boland o.12B-rugbyspan en Mnr. Boonzaaier tree op as spanbestuurder. Hulle het deelgeneem van 2–4 Oktober aan die Interprovinsiale toernooi in Riversdal.
![]()










